Laerskool Wesbank
Terug na Akademie
Ondersteuningsdienste

Die skool beskik oor 'n voltydse Remediërende onderwyser, me. Frieda van Rooyen, wat leerders met leerprobleme gedurende skooltyd onderrig en ondersteun.

‘n Spraak- en arbeidsterapeut lewer addisionele hulp aan leerders wat probleme ervaar. 

Hierdie terapeute werk baie nou saam met die opvoeders om te verseker dat die beste aandag en ondersteuning aan die leerders gegee word.


Tuis
Personeel
Akademie
Rekenaars


Buitemuurs
Nasorg
Preprimêr
Koshuis


Meer inligting
Kontak Ons

Picture
Picture
Picture
Picture
Webwerf ontwerp en opgedateer deur  
www.webphix.co.za
​
0721157848